Contact Numbers

Parys:
Police: 10111
Police Service: 056 811 2500
Ambulance: 056 811 5834
Fire Brigade: 056 811 5834
Traffic: 056 811 5834
Hospital: 056 816 2100

Sasolburg:
Police Service: 016 970 1031/2
Hospital: 016 970 9400

VaalPark:
Hospital: 016 971 9000

The Barrage:
Police Service: 016 987 6720/61/62

Vanderbijl:
Police Service: 016 910 9000/46
Cormed: 016 981 8080/1
Emfuleni Medi Clinic: 016 950 8000/111

Other:
ER24: 084 124
Netcare 911: 082 911

Published: 24 Oct 2017

Baber/Barbel

Die vis se kop is groot en plat met vier paar baarde. Twee smal tandplate met skerp tande is in die bokaak aanwesig, die agterste langer as die voorste, die vorm is dieselfde.

Die rugvin is lank en hoog, ongeveer die helfte van die vis lengte en hou net voor die stertvin op. Daar is geen vetvin nie. Die stertvin is goed ontwikkel en rond. Die anale vin is lank en hou net voor die stertvin op. die buikvin is gepaard en goed ontwikkel. Die borsvin is gepaard en goed ontwikkel. Sy liggaamsvorm (profiel) is lomp met die wydste deel net agter die kiewe. Die skubbe is mikroskopies klein in slym.

Die vis is bedek met baie, donker bruin en swart vlekke, die sylyn is wit en die pens en kop is wit aan die onderkant. Die wit streep (sylyn) loop van bokant sy borsvinne tot by sy stert, vandaar sy Caprivi naam.

Die vis word 410 mm groot.

 

Published: 24 Oct 2017

Categories