Contact Numbers

Parys:
Police: 10111
Police Service: 056 811 2500
Ambulance: 056 811 5834
Fire Brigade: 056 811 5834
Traffic: 056 811 5834
Hospital: 056 816 2100

Sasolburg:
Police Service: 016 970 1031/2
Hospital: 016 970 9400

VaalPark:
Hospital: 016 971 9000

The Barrage:
Police Service: 016 987 6720/61/62

Vanderbijl:
Police Service: 016 910 9000/46
Cormed: 016 981 8080/1
Emfuleni Medi Clinic: 016 950 8000/111

Other:
ER24: 084 124
Netcare 911: 082 911

Published: 13 Oct 2017

Gevlekte Muisvoël/Speckled Mousebird

Die gevlekte muisvoël (Colius striatus) is ‘n lid van die muisvoëlfamilie, wat slegs in Afrika aangetref word. Dit is die grootste van die spesie, sowel as die mees algemene. Hulle word gewoonlik in swerms van 12 of meer gesien en snags koek hulle saam, vermoedelik om hul liggaamshitte te behou. Broeityd is in die somer en die nes is ‘n slordige kelk bestaande uit takkies wat in ‘n boom of struik geplaas is. Drie of vier eiers word gelê.  Die voël is sowat 35 cm lank en sy stert maak sowat die helfte van sy lengte uit. Dit weeg sowat 57 gram en het ’n prominente kuif. Sy naam kom van sy vaal muisbruin kleur. Die snawel is swart bo-op en pienkerig aan die onderkant. Hoewel die gevlekte muisvoël raserig kan wees, is hy nie bekend vir sy stem nie. Hulle het ’n tsoe-tsoe-roep terwyl hulle vlieg en ’n tisk-tisk-waarskuwingsroep.

The speckled mousebird (Colius striatus) is the largest species of mousebird, as well as one of the most common.

This bird is about 35 cm (14 inches) long, with the tail comprising approximately half the length, and weighs about 57 grams (2 oz). It is well-named, because it is dull-mousy brown in overall color on the back and on the head (including a prominent crest). The bill is black on the upper part and is a pinkish color on the lower part. The rare white-headed mousebird can be confused with this species, but the differently colored mandibles and the lack of a bare grey orbital patch render the Speckled species distinctive.[2]

The speckled mousebird is not known for its voice, as songbirds are, although it is a noisy creature. They make a warbling tsu-tsu call while in flight, and are known for their tisk-tisk alarm call while in flight.

Published: 13 Oct 2017

Categories