Contact Numbers

Parys:
Police: 10111
Police Service: 056 811 2500
Ambulance: 056 811 5834
Fire Brigade: 056 811 5834
Traffic: 056 811 5834
Hospital: 056 816 2100

Sasolburg:
Police Service: 016 970 1031/2
Hospital: 016 970 9400

VaalPark:
Hospital: 016 971 9000

The Barrage:
Police Service: 016 987 6720/61/62

Vanderbijl:
Police Service: 016 910 9000/46
Cormed: 016 981 8080/1
Emfuleni Medi Clinic: 016 950 8000/111

Other:
ER24: 084 124
Netcare 911: 082 911

Published: 13 Oct 2017

Manglietvisvanger/Mangrove Kingfisher

Die manglietvisvanger (Halcyon senegaloides) is ‘n skaars plaaslike trekvoël. Dit broei tydens die somer in kuswoud en oewerruigtes. Die voël oorwinter in manglietmoerasse. In Engels staan die voël bekend as die Mangrove Kingfisher.  Die voël is 22 tot 24 cm lank en weeg 75 tot 90 gram. Die snawel is rooi (nie rooi-en-swart) asook die bene. Daar is ‘n swart gewrigsvlek aan die ondervlerk en die kop is donkerder grys. Die voël is effens swaaarder as die bosveldvisvanger. Die rug is ligblou wat die voël onderskei van ander spesies in dieselfde genus. Die jong voël het ‘n bruinerige snawel en die bors is donker geskub.

The mangrove kingfisher (Halcyon senegaloides) is a kingfisher in the genus Halcyon. It has a large global range and is not threatened. It lives along the eastern coastline of Sub-Saharan Africa.  It is grey with black shoulders, blue back and a red bill

Published: 13 Oct 2017

Categories